Georgie Henley

Georgie Henley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Georgina Helen Henley
Geboorte 9 Julie 1995 (1995-07-09)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Georgie Henley (gebore 9 Julie 1995) is 'n Engelse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Chronicles of Narnia: The Lion, the Witch and the Wardrobe (2005), The Chronicles of Narnia: Prince Caspian (2008), The Chronicles of Narnia: The Voyage of the Dawn Treader (2010), en The Sisterhood of Night (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy